Home » Die Uile by die see (Uile, #8) by Cor Dirks
Die Uile die see (Uile, #8) by Cor Dirks

Die Uile

die see (Uile, #8) by Cor Dirks

Published February 2012
ISBN :
Paperback
140 pages
Enter the sum

 About the Book 

Toe Jorsie se ouers sy vier vriende saam see toe nooi, het hulle geweet dit sal nie n rustige vakansie wees nie. Maar wat toe volg, kon niemand voorsien nie. Dit beteken natuurlik nie dat Jorsie, Philip, Vaatjie, Berrie en Hennie - die vyf Uile - naMoreToe Jorsie se ouers sy vier vriende saam see toe nooi, het hulle geweet dit sal nie n rustige vakansie wees nie. Maar wat toe volg, kon niemand voorsien nie. Dit beteken natuurlik nie dat Jorsie, Philip, Vaatjie, Berrie en Hennie - die vyf Uile - na moeilikheid soek nie, maar hoe gemaak as die optrede van n paar medekampeerders uiters verdag lyk? Veral Jorsie, die kleinste van die Uile, is vasberade om uit te vind watse skelmstreek n klomp rowwe seuns in die mou voer.Maar is hierdie ouens selfs nog gevaarliker as wat hulle lyk? En sal die avontuur dalk Jorsie se lewe kos?